Ek hou konsert: 2 Junie 2012
Die 2de Junie 2012 hou ek konsert. Kry hier al die besonderhede.
Ek skop af met die Noord Transvaalse Jeugkoor en sing ‘n hoofrol in die skool operette. Daarna volg die Tukkie koor en ses jaar se skoolhou in Pretoria.
onder andere gospel, opera, oratorium, lieder, musicals, chanson enuiteindelik ligte klassieke Afrikaanse musiek.
by wynplase, Con Spirito (musiekvereniging van Belville) kerke, skole, damesoggende en lekker teaters soos Villa Pascal, Die Boer en Aan de Braak.
van Jan de Wet, Piet Smit,Wanda Bam en Lisbe Visser tot Minette du Toit, Violina Aguelov, Elizabeth Frandsen, Hanlee Louw, Arthur Swan, Antoinette Olivier, Riaan Hunter, Elna vd Merwe, Daniele Pascal tot Leroy Nel en Francois van Coke.
Die 2de Junie 2012 hou ek konsert. Kry hier al die besonderhede.
Lirieke: Andre Strijdom, Ingrid Jonker, T.T. Cloete en Elrike vd Walt Komposisies:...
Ek sing al baie jare op baie plekke. Ek skop af met...
Sluit aan by my Facebook-blad hier.
Ek is ook op Twitter, so vir al die nuutste nuus oor...